Project Description

November ’20  | Border Hotel | Jan Kemp dorp

Beanca & Jannie

Eerstens dankie vir die geleentehid om deel van julle storie te kon wees.
Dankie dat ek elke traan, lag, giggle en mooiste blink oggies kon vasvang.
Dankie dat ek die liefde, understanding en omgee wat julle deel kon vasvang.

Beanca, Vriendin…

Trudie sou en is so trots op die ongelooflike mooi bruid wat jy was.
Jy het beeldskoon gelyk. Jy is ‘n ewebeeld van al jou Ma se pragtige einskappe. ‘n Sterk vrou met ‘n hart van goud.

Dankie dat ek dit kon vasvang vir jou om te sien en vir ander om te waardeer.

This wedding was one of my most favorites to capture.
Since the bride and all the bridesmaids ,Bridesmen were my besties from University, this was a receipe for fun.

Julle is ‘n ongelooflike klomp meisies. Diners, Frinne, ek love elkeen van julle besonders baie. Die manier hoe elkeen vir Beanca ondersteun het op die mooi dag was opmerklik.

Thanks to the bridal party for enduring the thorns in a field, because the photographer said it will make cool photos. It was worth it 🙂

Jannie, dankie dat jy ons vriendin so mooi oppas, versorg en altyd haar hart eerste stel.

Mag julle huwelik geseen wees en mag God ‘n journey met julle altwee stap.

Baie liefde,
Tans

Venue: The border Post hotel
Nails: Marike Breedt, Toyal Railway Spa
M&H: Alicia Joubert – Ubella